Thursday, January 19, 2006

Goodbye 2005! Hello 2006!






Ek het die voorreg gehad om 2006 saam met van my beste vriende en vriendinne te betree. Ek, Henda, Elrien, Rassie en Kobus het lekker gekuier en gebraai terwyl ons die nuwejaar ingewag het. Kobus het ons vermaak met sy kitaar en ons bekke laat oophang vir die mooi songs wat hy geskryf het toe hy in London was.

1 Comments:

Blogger Mandie said...

Hi daar! Ek like daai 3 terte op die boonste kiekie. ek dink julle is sommer buf! Mands

11:04 AM  

Post a Comment

<< Home