Thursday, January 19, 2006

Wolfie en Abrie trou (weer)






Julle sal ook sĂȘ ek is agterstevoorom met wat in my lewe aangaan! Julle is reg. Ons is besig om in trurat te beweeg. Hierdie fotos is 2 Desember 2005 geneem. Ek moet dit egter hier opsit sodat julle kan sien hoe 'n pragtige troue dit was. Ek en my boetie het afgevlieg PE toe en die volgende dag deurgery Jeffrey's Bay toe vir die troue. Het stunning mense ontmoet (Gideon, dis nou jy ook) en sommer net lekker gekuier saam met Wolfie-hulle voordat hulle teruggekeer het na die Isle of Man toe.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home