Monday, February 06, 2006

Nianell @ Sand du Plessis

Ek en Kobus het Vrydagaand 'n show van Nianell in die Sand du Plessisteater gaan kyk en ek was uiters beïndruk. Ek kan nie vir julle beskryf wat sy alles met haar stem kan aanvang nie. Dis amazing. Haar opening act was Thabo - het onlangs naam gemaak toe hy 'n song saam met Steve Hofmeyr opgeneem het - en my pa is mal oor die outjie se stem en in my mening gaan hy nog hoë hoogtes in die musiekbedryf bereik.

Ek, Nianell en Kobus

Thabo en Ek.

1 Comments:

Blogger Mandie said...

My liefie my lyfie, my diefie my duifie.....tralalala.....

11:25 AM  

Post a Comment

<< Home