Wednesday, February 21, 2007

Kareeboombult

Ek en 'n klomp van my kollegas en kie het die eerste naweek in Desember vir 'n naweek by Kareeboombult, 'n wildsplaas naby Hoopstad, gaan uitspan. Die blyplek was stunning en uitstekend toegerus.

Kareeboombultbord Die wolke
Die kamp van buite

Die kamp van binne

Oudergewoonte - 'n sonsondergang

1 Comments:

Blogger Mandie said...

Stunning stunning stunning! Dis so lekker om weer nuwe kiekies te sien!

12:18 PM  

Post a Comment

<< Home