Thursday, May 24, 2007

Elrien se Kombuistee

Elrien se Kombuistee was groot pret. Haar vriendinne by die werk het 'n stunning kuier daar gereël en Elrien het 'n voorsmakie van die getroude lewe gekry...

Elrien, die huisvrouSmile, you're on candid camera

Elrien en haar ma, tannie Rina Ek en Elrien
Elrien en Henda en die "tools"...

1 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Ek het lekker gelag vir die fotos van Elrien. Wanneer haak jy nou af sodat die mense jou ook so kan opdress??

P.

1:57 PM  

Post a Comment

<< Home