Monday, May 21, 2007

Richard Newton, SABC News, Davos, Switzerland

My groot vriend en "boetie" in die Noorde (Brussels), Richard, het my baie jaloers gemaak met hierdie fotos. Hy het verslag gedoen uit Davos, Switzerland. Ek moet sĂȘ dat ek van al die plekke waar hy die afgelope tyd was en fotos van gestuur het die jaloerste was op hierdie - dit is ongelooflik.
Richard - die sneeuman - of is dit nou - die man in die sneeuKyk net hoe ongelooflik mooi is die sneeu......en die berge en die woude.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home