Monday, May 21, 2007

Gillian en Bailey kom kuier in Suid-Afrika

Gillian en Bailey, my "familie" in Brussels, het in Februarie vir 'n paar weke hier in SA kom kuier. Dit was so lekker om hulle weer te sien. Soos julle weet is Bailey my hart se punt, en ek kon nie glo hoe groot hy alweer geword het nie. Hy is natuurlik nog net so sweet soos altyd en het my verstom met hoe goed hy Vlaams praat. Pa Richard moes ongelukkig werk en kon nie ook kom kuier nie. Ons het jou gemis, Richard.

BaileyBailey draai steeds almal om sy pinkie. Hier het hy 'n tannie wat kom kuier het so ver gekry om saam met hom swaai te ry - dit het nie veel oortuiging gevat nie.Ek en Gill het 'n ou tradisie voortgesit en gaan Wimpy Coffee drink - hoe dan nou anders - of wat sĂȘ ek, Gill?Ek en Bailey

0 Comments:

Post a Comment

<< Home