Cobus se gig
Cobus het Vrydagaand 'n gig gehad by 'n pub hier in Bloemfontein. Ons het hom bietjie gaan ondersteun en dit het regtig great gegaan. Die man het die kuierplek sommer aan die brand gesing. Ons het heerlik gekuier en gedans tot laat - baie laat. Hou bietjie duim vas vir hom - hy neem vandag 'n demo CD op.
Cobus in aksie.
Ons was so 'n paar van sy vriende wat saam gekuier het. Hier is Danie en sy verloofde.


Ons was so 'n paar van sy vriende wat saam gekuier het. Hier is Danie en sy verloofde.
2 Comments:
Aaah! Wens ek kon ook daar wees! M
Jy beter vir my en M ook jou blog sit as ons vir jou kom kuier!
P.
Post a Comment
<< Home