Monday, June 05, 2006

Elton se week in die Vrystaat

Soos die afgelope 11 jaar, het ons choregraaf en my groot buddy, Elton, weer die eerste week in Mei die SUT se show kom choreografeer hier in Bloem. Soos al die ander jare was dit 'n plesier en inspirasie om hom hier te hê en het ons tussen al die harde werk tog te lekker gekuier.


Die mees gevreesde deel van choreografie - "warm-up"!



Elton gee sy beste om die klomp te laat verstaan wat op die verhoog moet gebeur.



Die 2006 cast van SHINE - ons produksie se naam hierdie jaar.


Ek en Elton in die Oolong Lounge. Hulle het 'n KWV-promosie gehad - ek gaan niks verder sê nie...

0 Comments:

Post a Comment

<< Home