Monday, February 27, 2006

Reunie

Ek het 'n great naweek gehad. Vrydagaand het Emmy van Parys (Vrystaat) vir ons kom kuier en was ons klomp vriendinne weer vir die eerste keer van 2003 af 'n slag almal saam. Emmy het eintlik net kom "brag" met haar pragtige meisiekind, Lianel, en ons het natuurlik heerlik pop gespeel. Dit was 'n heerlike aand.

Agter: Lindie, Emmy en Elrien
Middel: Lianel
Voor: Ek en Henda
Inlas: Mandie - ja Mands, jy was ook daar - miskien nie in vlees nie, maar wel in gees! Ons het so baie van jou gepraat, jou ore moes getuit het.


Ek en Lianel 'n Trotse Mamma Emmy.

2 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Shame, M sou baie graag daar wou gewees het! Julle moet weer gaan party as sy kom kuier in Mei. Tarra, P.

3:31 PM  
Blogger Mandie said...

Jussie julle...kyk hoe maer het ek geword...mens kan nie eers my lyf sien nie! hehehe. Dankie dat julle aan my gedink het! M

7:33 PM  

Post a Comment

<< Home