Monday, February 27, 2006

DRIVE

Drive, Andries Botha se nuwe band, het Saterdagaand 'n gig in Wiesbaden gehad. Ons het bietjie die manne gaan ondersteun. Die band is uitstekend! Dit was so lekker om weer vir Andries te sien. Het hom in Oktober 2004 laas gesien toe hy nog saam met Philip vir Georgia gespeel het. Die verrassing van die aand was dat Paulo (van EDEN) ook in die band is - shoe, maar die man kan rock - die boy van die boyband was nêrens te vinde nie. Ons het tot die vroeë oggendure saam met hulle gekuier.

V.l.n.r. Henda, Andries, Lindie, Paulo en ek

Andries en Paulo
Paulo in aksie!

Andries en die baskitaarspeler - ek het sy naam sopas vergeet...

0 Comments:

Post a Comment

<< Home