Friday, March 31, 2006

Navi Redd en ons

Ons het na die show gou 'n paar fotos saam met die manne geneem en 'n bietjie gesels. Hulle is oppad KKNK toe - ai, ek is so jaloers.

V.l.n.r. Dawie, Ek, Hanno en Henda

V.l.n.r. Sparky, Ek, Dean en Henda

V.l.n.r. Hanno, Henda, Fritz, Ek en Killer

V.l.n.r. Henda, Schalk, Hennie en Ek

1 Comments:

Blogger Mandie said...

wanneeeer sien ons nou weeeeerr so paar nuwe kiekies he?

4:30 PM  

Post a Comment

<< Home