Monday, March 27, 2006

Elrien se Bday

Elrien het Donderdag, die 23ste Maart, verjaar en ons het toe Sondagaand ietsie saam met haar gaan drink vir haar verjaarsdag. Vandat sy en Rassie uitgaan is sy 'n groot Stormerondersteuner - lyk darem nie of sy van die Cheetahs vergeet het nie - en ek en Henda het dit goed gedink om vir haar 'n nice Stormers hempie te koop. Ons shares is nou sommer hoër by Rassie ook.


Elrien en Rassie

Hansie en Henda het ook saamgekuier.

Ek en Elrien

2 Comments:

Blogger Mandie said...

hehehe...dis 'n stunning hemp! Mands

1:01 PM  
Anonymous Anonymous said...

Sies!! Kry jy nie skaam vir daai hemp nie ???

SHHAAARRRRKKKKKSSSSSS!!!!!!!

P.

1:49 PM  

Post a Comment

<< Home