Monday, June 05, 2006

Mandie en Pieter in SA

Mandie en Pieter het 'n bietjie van Engeland af vir ons kom kuier hier in SA. Dit was so lekker om hulle hier te hĂȘ. Die tyd het net heeltemal te vinnig verby gegaan. Ons het sommer die eerste aand wat hulle hier was saam met hulle gaan uiteet en daarna 'n gig van Ddisselblom gaan kyk.

Na 'n jaar en 'n half was ons 4 vriendinne vir die eerste keer weer almal saam.
Agter: Mandie en Ek
Voor: Elrien en Henda

Ek en Pieter, die groot liefde in Mandie se lewe.Ek en Mandie.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home