Die Newtons in Brussels
Soos julle weet, het ek "familie" in Brussels. Ek verlang my dood na hulle, maar kry darem gereeld 'n email en 'n oproep wat darem so 'n bietjie help vir die verlange. Ek is jaloers, want hulle was onlangs vir 'n naweek Euro Disney toe. Blykbaar het hulle almal, maar natuurlik veral Bailey, dit verskriklik geniet. Hier is 'n paar fotos wat hulle aangestuur het.
Bailey en Daisy
Richard en sy impromptu Buffalo Bill act - 10 uit 10 vir spontaniteit Richard - Heehaa!!!
Bailey en Gillian op een van die rides
Bailey en Nemo
Bailey en Buzz Lightyear
Bailey en Daisy





1 Comments:
Ek was ook al daar! Sal erg graag weer wil gaan!
Post a Comment
<< Home