Braai by Lindi
Ons het so 'n paar naweke terug een Saterdagaand by Lindi gaan braai. Die usual gang was daar en almal het heerlik gekuier - party net bietjie heerliker as ander, né Cobus... Die keer is ek onskuldig - onthou, ek moet nou bestuur - hehehehehehe!
Ek en Cobus
Ek en Marietjie, Cobus se meisie
Henda en Eugene, die groot liefde in haar lewe
Ons 4 girls:
Marietjie, Henda, Lindi en ekke
Ek en Cobus


Henda en Eugene, die groot liefde in haar lewe

Marietjie, Henda, Lindi en ekke

0 Comments:
Post a Comment
<< Home