Ghapi wys hoe dit gedoen moet word
My groot hero in die musiekbedryf, Ghapi aka Philip, was by die Afrikaanse Idols-kompetisie betrokke en het nie net saam met Valeska opgetree met die gala-aand nie, maar ook die liedjie geskryf waarmee Dewald die kompetisie gewen het. Well done, Philip!
Ghapi en Valeska sing hier "Ek wil jou hĂȘ"
Ghapi en Valeska 
Dewald sing sy wensong "Idol" wat Philip geskryf het
Ghapi en Dewald
Ghapi en Valeska sing hier "Ek wil jou hĂȘ"


Dewald sing sy wensong "Idol" wat Philip geskryf het


1 Comments:
Wie is Anna? (Anna-reksia)
Post a Comment
<< Home