Thursday, February 22, 2007

Tata Vernon...

My "sing"-vriend, Vernon, het Desember verlede jaar die Vrystaat verruil vir die Kaap. Ons kon natuurlik nie die kans laat verbygaan om vir oulaas saam te sing nie. Ferrie was gaaf genoeg om sy musiekstelsel vir ons op te stel en ons het na hartelus gesing.

Vernon, sterkte in die Kaap. Mag die Berg en die see jou siel goed doen.

Ek en Vernon Ek en Vernon aan die sing
Ferrie en Vernon doen 'n duet
Vernon sing: "My way..."

0 Comments:

Post a Comment

<< Home