Friday, February 23, 2007

Janharm kom kuier weer

My en Rika se groot mater van Taiwan was Desember vir 'n vinnige kuier weer in SA. Dit was lekker om jou weer hier te hĂȘ, Jan. Hoop nie ons moet nog te lank wag voor jy terugkom nie.

Ons het mekaar in Barkley-Wes ontmoet waar Jamie, Rika se verloofde, bly en soos gewoonlik gekuier soos net ons kan.

Ek en JanharmRika en Janharm
Ek en Rika - laf en verspot - soos altyd
Ek en Rika
Die braaiers - Janharm en Jamie

1 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Daai Janharm ou lyk nice. Wat's sy nommer? en spel jy nie die naam met woorde nie - Jan Harm...

6:52 PM  

Post a Comment

<< Home