Tuesday, September 04, 2007

Sal ons ou vriende ooit vergeet...

Ek het so 2 maande terug toevallig vir Will en Hanno een aand by die kerk raakgeloop. Ons het mekaar BAIE lank gelede gesien en dit was great om weer 'n paar woorde met mekaar te kon praat. Will, dis lekker om jou terug te hê hier in die omgewing!

Ek, Mandie, Francois, Will en Hanno het toe na kerk gou 'n koffietjie by die Spur gaan drink om in te haal op al die nuus.


Ek en Will

Mandie het vroeër daardie week gearriveer van London af. Sy kuier 'n hele maand!!! Wonderlik vir ons klomp wat haar altyd so verlang.


Mandie en Francois

Ek en Hanno

2 Comments:

Anonymous Anonymous said...

Oi! Wie's die perd wat vir Mandie so vashou?? A nee a! She's spoken for!

;-)

P.

2:28 PM  
Anonymous Anonymous said...

Gaan jy nou nooit weer jou blog update nie?

P.

2:54 PM  

Post a Comment

<< Home