Wednesday, June 28, 2006

CD-opname - tralalalalalalala

Die SUT-revuegroep wat ek afrig het Donderdag en Vrydag ons show se CD opgeneem. Dit was lang ure en harde werk, maar ek voel heel positief.

Die cast van SHINE.
Hier is almal al baie moeg gesing, maar hulle het darem nog kans gesien om te glimlag vir die foto.

Blake en Dawie - die ouens wat die opname gedoen het.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home