Al lê die berge nog so blou
Ek het die laaste week in Julie 'n bietjie in Clarens gaan kuier. Gillian-hulle, my vriende wat Desember België toe getrek het, was daar. Dit was great om hulle weer te sien - en die berge was 'n groot bonus. Bailey het so groot geword. Hy is nou 4 jaar oud en praat vlot Vlaams. Dis nogal amazing as jy dink dat hy 'n rou klein Engelsman was toe hulle hier weg is. Hy is nog steeds my hart se punt.
Bailey & Bailey
Berge
Ek kan mos nie 'n sonsondergang weerstaan nie...
Ek en Bailey
Bailey & Bailey



Ek en Bailey

0 Comments:
Post a Comment
<< Home