Monday, July 10, 2006

Dubaianers

Desmond, my buddy van Dubai, en sy verloofde en moeks was verlede week hier in Bloemfontein. Ons sien mekaar basies een keer 'n jaar as hulle in die land is. Ons het bietjie gaan kuier die een aand. Dit was so lekker om hulle weer te sien. Hulle trou die 4de November hier in Bloemfontein en kom woon dan hier. Dis vir my sommer baie goeie nuus.

Desmond, Anel, ek en Des se ma in 2nd Avenue.

Ek en Desmond

0 Comments:

Post a Comment

<< Home