Monday, July 10, 2006

Oolong Lounge

Teen die tyd weet julle al dat die Oolong Lounge een van my favorite restaurante in Bloemfontein is en ons klomp vriendinne van die werk het Donderdagaand weer so 'n bietjie ladies' night gehad en toe daar gaan eet. Die cocktails en kos daar is heeltemal te lekker...

V.l.n.r. Debbie, Ek, Selmé, Liana, Mathilda
Ons moes net keer of Liana het haarself oorgegee aan die cocktails!

1 Comments:

Blogger Mandie said...

Jay! Nuwe nuus! Dis lekker om van julle dinge te lees! Daai cocktails lyk njam njam! Ek het so lekker saam met jou en Elrien daar gekuier!

6:26 PM  

Post a Comment

<< Home