Wednesday, June 28, 2006

Ladies' Weekend

Ek, Henda en Elrien het besluit om die afgelope naweek so 'n bietjie saam te kuier. Hulle twee het toe by my kom bly. Ek was te pê Vrydagaand om uit te gaan, maar die twee het wel uitgegaan en Saterdagoggend 4uur in die huis ingesluip. Dit was 'n heerlike naweek en ons het die res van die naweek net rondgelê en gerus.

Hierdie foto is Saterdagoggend geneem toe ek hulle teen 10:30 uit die bed gejaag het met koffie. Soos julle kan sien was hulle maar half broos en weerloos.


Elrien en Henda - the morning after...

2 Comments:

Blogger Mandie said...

Good grief! Lyk of hulle 'n HELE paar bekers koffie benodig! hehehe

10:47 AM  
Blogger Mandie said...

A nee a...gaan ons nou eendag nuwe nuus sien hier he?

11:44 AM  

Post a Comment

<< Home