Friday, August 25, 2006

Happy Birthday ... 2 ME!!

Ek was vir die eerste keer in jare op die dag van my verjaarsdag by my ouers op die plaas en dit was so stunning. Dit is baie handig om 'n vakansiedag op jou verjaarsdag te hĂȘ - ek kan dit ten sterktste aanbeveel. Baie dankie aan almal wat gebel en/of gesms het. Ek het 'n baie spesiale dag gehad.

Ek was vroooooeeeeg die oggend al op en toe ek buite kom was die maan nog besig om onder te gaan en plek te maak vir die sonnetjie. Kyk hoe beautiful is dit.

My maan.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home