Die Newtons in Bloemfontein
Die Newtongesin is vir 'n paar weke in die land en hulle het die eerste week in Augustus weer 'n bietjie by ons in Bloemfontein kom kuier. Ons het die Vrydagaand 'n kuiertjie gereël by Kobus en Mathilda se huis. Al die ou vriende was daar en ons het so lekker gekuier dat dit amper gevoel het asof Richard, Gillian en Bailey nooit weg was nie.
Richard en Wayne
Die twee groot maatjies, Bailey en Helmien
Ek en Gillian
Ek en Richard
Richard en Wayne




0 Comments:
Post a Comment
<< Home