Friday, August 25, 2006

Have car, will travel...

UITEINDELIK! Elzanne het 'n kar gekoop.

Registrasienommer: DDY485FS (wat staan vir Donderdytjie - die mense wat my lank genoeg ken sal weet waaroor dit gaan, né!) Thanks Werries!
Vir die manne wat wil tegnies raak en my gaan stenig as ek nie die specs ook gee nie: Dit is 'n 2001 Polo Playa, 1.6, met powersteering, aircon, 'n volledige diensrekord en 110 000km op die klok en................ hy maak lekker gat skoon op die ooppad...

1 Comments:

Blogger Jan Harm said...

Brm Brm, So wanneer gaan jy weer Johannesburg toe? Have No Car, Need to Travel...

9:04 AM  

Post a Comment

<< Home