Monday, August 28, 2006

LIGHTS ON!

Dis weer sulke tyd. Revue 2006 het Woensdag en Donderdag, 23 &24 Augustus, afgeskop. Dit het albei die aande baie goed gegaan met die shows en ek is trots op die klomp - al het hulle my vroeër die jaar onnodig laat stres, baklei en gil- hehehehehe. Baie geluk aan die cast - hulle het 'n goeie show gegooi.


Die promosiefoto het in die Bloemnuus/Ons Stad verskyn verlede week.
v.l.n.r. Attie, Kelebogile, Patricia & Sean

0 Comments:

Post a Comment

<< Home