Revuekuier Woensdag, 23 Aug 2006
Oudergewoonte gaan kuier die revue mos maar so 'n bietjie na die eerste optrede. Ons het Woensdagaand na die show by die Spur aangedoen - en 'n helse haelstorm beleef. Almal het gesnol om hulle karre te red, maar volgens inligting was daar darem nie skade nie.
V.l.n.r. Lindi, Elrien, Henda en Eugene (Dankie dat jy ons op die laaste minuut uitgehelp het met die "follow-spot", Eugene - sonder jou sou ons 'n drastiese probleem gehad het)
Marileen, Tannie Erica(undercover), JR en Mnr de Witt
Surandi, Palesa en Lindi
Riaan, een van ons oud-lede het ons kom ondersteun en toe gaan saamkuier. Was goed om jou weer te sien! Maak weer so!!
V.l.n.r. Lindi, Elrien, Henda en Eugene (Dankie dat jy ons op die laaste minuut uitgehelp het met die "follow-spot", Eugene - sonder jou sou ons 'n drastiese probleem gehad het)




0 Comments:
Post a Comment
<< Home