Friday, February 23, 2007

Jingle Bells, Jingle Bells...

Ek het Desember 'n hele maand vakansie gehad waarvan ek die grootste deel by my ouers op die plaas was. Dit was net wat ek nodig gehad het. Ek het lekker gerus en dit was sommer net salig.

Kersfees het my Tannie Joey van Nelspruit kom kuier en dit was great om haar weer daar by ons te hĂȘ vir 'n Kersfees.

Hier is almal behalwe ekke - iemand moes die foto neem. Die Kerstafel
Tannie Joey en moeder sit 'n ou tradisie voort


0 Comments:

Post a Comment

<< Home