Piekniek
Ek en Daniel
Tannie Erica en Mnr de Witt
Ek en Lian, Mnr de Witt se oudste seun
Tannie Erica rus so 'n bietjie
Jaco, Mnr de Witt se jonste seun en kie
Welkom by my blog! Ek hoop dat julle die brokkies nuus en fotos van al my kaskenades sal geniet. As jy nie op my blog is nie en voel jy hoort hier, is jy welkom om vir my 'n foto en briefie te email. Dit sal aan die redakteur voorgelê word en na die nodige goedkeuring geplaas word... As dit jou eerste besoek is, begin heel onder aan die bladsy - gaan loer ook gerus in die argiewe.
Tannie Erica en Mnr de Witt
Ek en Lian, Mnr de Witt se oudste seun
Tannie Erica rus so 'n bietjie
Jaco, Mnr de Witt se jonste seun en kie


Donna Africa en Eloise Potgieter
Cobus en sy (kegel)balle
Henda in aksie
Cobus in aksie
Ons het nie vooruit beplan nie en toe vergeet om ons eie sokkies saam te vat. Ons moes toe die skoene sonder sokkies aantrek en ek het my byna vrek gegril. Hier is ek, Marietjie en Henda besig om ons voete te ontsmet in 'n reuse bad Dettolwater.
Lianel

Eugene is 'n undercover Bloubul en hier help tannie Hes hom net uit sy Bloubul hempie uit. Sy het die res van die game op daai hempie gesit om seker te maak dat hy dit nie weer aantrek nie.
Woensdagaand het ek en Gideon vir Gabriël en Marinda gaan kuier. Hier hou ek vir Lienke vas. Sy was toe twee en half wekies oud.
Pappa Gabriël en Mamma Marinda en hulle mooiste dogtertjie
Na die week in die Stad van Rose is ek en Gideon toe weer plaas toe om saam met die ouers te kuier. Saterdagaand het ons by Rika en Jamie gaan eet en te lekker gekuier.
Ek en Rika
Sondag is daar verwoed pot gebou op die plaas en het ons soveel geeet dat ons besluit het om eers Maandagoggend terug te ry.
Dis mos hoe 'n potjie moet lyk, of hoe?
Gideon het Dinsdagoggend terug gevlieg PE toe in sy "vomit comit", maar dit klink vir my of hy dit darem oorleef het. Dankie vir die kuier, Mnr. Brunsdon. Dit is sommer stil sonder jou hier.


Hierdie is een van die Witleeuwyfies wat Egor se "tantrums" moet opvreet
Ons het die Vrydagoggend baie vroeg deurgery Kimberley toe om plaas te gaan oppas en om vir Gideon die magtige Stad van Kimberley te gaan wys. Net jammer die Gat was toe, né Gideon.
Hier is ons in die Treinmuseum by Kimberley se stasie
Hoe ry die trein, hoe ry die trein, die Kimberley se trein...
Boetiegoed het ons kom join vir die naweek - Storm die Stoomtreinoperateur/Treindrywer
Ek en boetie voor op die stoomtrein
Ek en Marietjie, Cobus se meisie
Ons 4 girls: