Jingle Bells, Jingle Bells...
Kersfees het my Tannie Joey van Nelspruit kom kuier en dit was great om haar weer daar by ons te hê vir 'n Kersfees.
Hier is almal behalwe ekke - iemand moes die foto neem.
Welkom by my blog! Ek hoop dat julle die brokkies nuus en fotos van al my kaskenades sal geniet. As jy nie op my blog is nie en voel jy hoort hier, is jy welkom om vir my 'n foto en briefie te email. Dit sal aan die redakteur voorgelê word en na die nodige goedkeuring geplaas word... As dit jou eerste besoek is, begin heel onder aan die bladsy - gaan loer ook gerus in die argiewe.
Ek en Vernon aan die sing
Vernon sing: "My way..."

Vir party was die game drives net heeltemal te uitputtend. Hier het DD, Selmé se seun, in oom Sidney se arms aan die slaap geraak.
Boeta en Kobus het gesorg vir Live Entertainment langs die kampvuur
Daar is elke aand lekker gekuier. Hier is sommer almal wat die naweek meegemaak het.